Aanlyn Inskrywings
Algemene Inligting
Skryfbehoeftes
Nuusbriewe
Kontak Ons
“Dit is vir my ‘n voorreg om u te verwelkom by Laerskool D.F. Malherbe. By DF glo ons dat gelukkige kinders lerende kinders is. Ons skool is ‘n plek waar personeel, ouers en leerders hande vat om ‘n ondersteunende gemeenskap te vorm. Ons streef daarna om nie net kennis oor te dra nie, maar om karakter te bou. Of dit nou in die klaskamer, op die sportveld of op die verhoog is – ons moedig elke ‘DF-er’ aan om hul volle potensiaal te bereik. Dankie dat u ons vertrou met u kosbaarste besitting.” – Mnr. Willem Botha (Skoolhoof)











Mnr Botha

Mnr Botha

Mnr Botha

Mnr Botha