Aanlyn Inskrywings
Algemene Inligting
Skryfbehoeftes
Nuusbriewe
Kontak Ons
By Laerskool D.F. Malherbe glo ons dat sport ‘n integrale deel is van ‘n kind se opvoeding. Die sportveld is ‘n verlengstuk van die klaskamer – dit is hier waar leerders die waarde van dissipline, spanwerk, deursettingsvermoë en goeie sportmanskap leer. Of jou kind nou droom om vir die Bokke te speel, of net vir die pret wil deelneem, daar is ‘n plek vir elkeen op ons velde. Ons is trots op ons “DF-gees” wat sigbaar is elke keer as ons spanne opdraf!
Laai die nuutste sportroosters af of lees ons gedragskode vir toeskouers.